Die RPO Wes-Kaap se Bestuur bestaan uit ‘n Voorsitter, Vise-Voorsitter en twaalf (12) streek verteenwoordigers wat jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering gedurende Junie elke jaar deur rooivleisprodusente binne elke streek benoem en verkies word.
Die Sekretariaat van die RPO (Wes-Kaap) word deur Agri Wes-Kaap hanteer.