Ons Span en Leiers

Die RPO poog voortdurend om die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder.

RPO Wes-Kaap Bestuur

Die RPO Wes-Kaap se Bestuur bestaan uit ‘n Voorsitter, Vise-Voorsitter en twaalf (12) streek verteenwoordigers wat jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering gedurende Junie elke jaar deur rooivleisprodusente binne elke streek benoem en verkies word.

Die Sekretariaat van die RPO (Wes-Kaap) word deur Agri Wes-Kaap hanteer.

Die verdeling van die 12 RPO Wes-Kaap streke:

01.

Streek 1:  Vanrhynsdorp, Bitterfontein, Nuwerus

02.

Streek 2:  Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater, Vredendal

03.

Streek 3:  Piketberg, Porterville, Moorreesburg, Hopefield, Vredenburg

04.

Streek 4:  Malmesbury, Darling, Durbanville, Paarl, Stellenbosch, Franschhoek, Wellington

05.

Streek 5:  Elgin, Grabouw, Villiersdorp, Caledon, Riviersonderend,Greyton, Stanford, Theewaterskloof

06.

Streek 6:  Bredasdorp, Napier, Strandveld

07.

Streek 7:  Ceres, Wolseley, Tulbagh, Worcester, Robertson, Ashton, Bonnievale

08.

Streek 8:  Swellendam, Heidelberg

09.

Streek 9:  Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp, Oudtshoorn

10.

Streek 10: Riversdal, Albertinia, Mosselbaai, George, Uniondale, Knysna, Plettenbergbaai

11.

Streek 11: Touwsrivier, Laingsburg, Prins Albert, Merweville

12.

Streek 12: Beaufort-Wes, Murraysburg

RPO Wes-Kaap Bestuur

Helena van Eeden

Louis Wessels

Jaco van den Berg

Voorsitter

Hano Dreyer

Vise-Voorsitter

Johann Coetzee

Francois Conradie

Lochner Eksteen

Gert Aggenbach

Dian Heyns

Henk Groenewald

Jeandre Brink

Wessel Fourie